Handleiding vir die erediens (e-Boek)

R130.00

Die Handleiding vir die Erediens is die nuwe liturgie- en formulierboek vir gebruik op die kansel. Daar is talle nuwe liturgieë vir alternatiewe dienste en bykomende formuliere.

Klik hier vir die resensie

Description

SUBTITEL: God se mense vir nuwe werklikhede

FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat

BLADSYE: 218

OPSOMMING: Die Handleiding vir die Erediens is die nuwe liturgie- en formulierboek vir gebruik op die kansel. Daar is talle nuwe liturgieë vir alternatiewe dienste en bykomende formuliere. Dit is die vrug van baie jare se besinning, navorsing en eksperimentering deur ’n werkgroep wat die inligting versamel en verwerk het. Daar is ook probeer om die afgelope jare se groei in die liturgiese beweging te weerspieël.

Die Handleiding vir die Erediens is saamgestel 20 jaar na die Handboek vir die erediens, en 3 jaar na Vir die erediens – ’n handleiding. Albei die vorige publikasies is geëvalueer en met heelwat nuwe materiaal aangevul.

INHOUD

AFDELING A: DIE EREDIENS

1. Wat is die erediens?

2. Die verloop van die erediens

3. Die tyd en plek van die erediens

4. Simbole, rituele en elektroniese hulpmiddels in die erediens

5. Die elemente van die erediens

5.1 Aanvangswoord

5.2 Seëngroet

5.3 Lof en aanbidding

5.4 Stilte

5.5 Die Wet

5.6 Skuldbelydenis

5.7 Genadeverkondiging

5.8 Verbintenis/toewyding

5.9 Geloofsbelydenis

5.10 Skriflesing

5.11 Prediking

5.12 Gebede

5.13 Vredesgroet

5.14 Sakramente

5.15 Doopviering/doopherinnering

5.16 Bevestiging van gemeenteleiers

5.17 Openbare belydenis van geloof

5.18 Getuienisse

5.19 Offergawes

5.20 Aankondigings

5.21 Verwelkoming van nuwe lidmate

5.22 Lief en leed

5.23 Seën

6. Formuliere

6.1 Doop
Formulier vir die bediening van die doop aan kinders van gelowiges (1)
Formulier vir die bediening van die doop aan kinders van gelowiges (2)
Form for baptism of children of believers
Formulier vir die bediening van die doop aan volwassenes
Formulier vir die bediening van die doop aan volwassenes met beperkte verstandelike vermoëns
Form for baptism of believing adults

6.2 Nagmaal
Formulier vir die bediening van die nagmaal (1)
Formulier vir die bediening van die nagmaal (2)
Kindervriendelike formulier vir die bediening van die nagmaal
Form for the serving of Holy Communion

6.3 Openbare belydenis van geloof
Formulier vir die openbare belydenis van geloof (1)
Formulier vir die openbare belydenis van geloof (2)
Formulier vir die openbare belydenis van geloof deur mense met beperkte verstandelike vermoëns
Form for profession of faith

6.4 Bevestiging van kerkraadslede
Formulier vir die bevestiging van kerkraadslede (1)
Formulier vir die bevestiging van kerkraadslede (2)
Formulier vir die bevestiging van kerkraadslede (3)

6.5 Indiensstelling van gemeenteleiers
Formulier vir die indiensstelling van gemeenteleiers

6.6 Bevestiging van ’n leraar of proponent
Formulier vir die bevestiging van ’n leraar of proponent (1)
Formulier vir die bevestiging van ’n leraar of proponent (2)

6.7 Huwelik
Formulier vir die bevestiging van die huwelik (1)
Formulier vir die bevestiging van die huwelik (2)
Form for the solemnisation of marriage

6.8 Afsnyding en heropname van lidmate
Formulier vir die afsnyding van ’n lidmaat van die gemeente
Formulier vir die heropname van ’n lidmaat wat van die gemeente van Christus afgesny is

6.9 Begrafnis
Begrafnisformulier
Form for funeral

AFDELING B: ANDER DIENSTE

1. Huweliksdienste 171

2. Begrafnis-, rou- en verassingsdienste 174

3. Sangdienste 179
Die liturgiese jaar in lied 180
Kerssangdiens (1) 182
Kerssangdiens (2) 187
Paassangdiens (1) 190
Paassangdiens (2) 193

4. Meditatiewe eredienste 198

5. Ekumeniese dienste 206

6. Missionêre eredienste 227

7. Kinder-, jeug- en gesinsdienste 229

8. Dienste vir gebrokenheid, genesing en heelheid 232

9. Versoeningsdienste 236

10. Omgewingsdienste 241

11. Oggend- en aandgebedsdienste 249

12. Toewydingsdienste 253

13. Klagdienste 260

AFDELING C: DIE KERKLIKE JAAR 267

Kerssiklus 273
1. Advent 273
2. Kersfees 280
3. Epifanie 286
4. Verheerlikingsondag 290

Paassiklus 296
5. Lydenstyd 296
6. Aswoensdag 298
7. Lydensondae en die Groot Lydensweek 302
8. Paasfees 325
9. Hemelvaart 333
10. Pinkster 340

Koninkryksiklus 347
11. Koninkrykstyd 347
12. Drie-eenheidsondag 348
14. Hervormingsondag 352
15. Sondag van Christus die Koning 355

Jaarsiklus van die Leesrooster 359

AFDELING D: DIE EKUMENIESE GELOOFSBELYDENISSE

Apostoliese Geloofsbelydenis

Geloofsbelydenis van Nicéa

Geloofsbelydenis van Athanasius

SKRYWERS

Die redaksie bestaan uit Ferdie Clasen (voorsitter), bygestaan deur André Bartlett, Cassie Carstens en Freddie Schoeman. Die medewerkers was André Agenbag, Deon Bester, Johan Conradie, Dieter de Bruin, Bernard Malherbe, Willem Saunderson, Rudi Swanepoel, Koos Uys, Hancke van Blerck en Barry van der Merwe.