Groot Treë Ek gaan kleuterskool toe

R145.00

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai – maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oë kan uitvee is Pappa al terug.

SKU: 9780799391787 Categories: , , , , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 10

OPSOMMING: Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai – maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oë kan uitvee is Pappa al terug.

SKRYWER: Dr. Amanda Gummer