Description
FORMAAT: Hardeband Boek
AANTAL BLADSYE: 128
OPSOMMING: Hierdie wonderlike boek met 13 tydlose verhale, pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters stel kinders bekend aan die betowerende wêreld van Christian Andersen.
SKRYWER: Moon S.r.l. is ‘n Italiaanse kinderboekuitgewer.