Goue lint stories: Die mooiste klassieke sprokies

R210.00

Hierdie wonderlike boek wat 11 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van klassieke verhale. Stories sluit in Skoonlief en die Ondier, Peter Pan, Bambi, Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Die oerwoudboek, Alice in Wonderland, Robin Hood se avonture, Pinocchio, Die towenaar van Oz, Die twaalf dansende prinsesse, Die swaard in die rots.

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Hierdie wonderlike boek wat 11 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van klassieke verhale. Stories sluit in Skoonlief en die Ondier, Peter Pan, Bambi, Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Die oerwoudboek, Alice in Wonderland, Robin Hood se avonture, Pinocchio, Die towenaar van Oz, Die twaalf dansende prinsesse, Die swaard in die rots.

SKRYWER: Moon S.r.l. is ‘n Italiaanse kinderboekuitgewer.