Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 64
OPSOMMING: Inspirasie en troos vir jouself of as geskenk vir iemand na aan jou. Met plek voor in om die ontvanger se naam te skryf, is dit ideaal om ’n verjaarsdag- of groetekaartjie te vervang. Volkleur pragfoto’s. Bekroonde skrywer Ewald van Rensburg.
SKRYWER: Ewald van Rensburg