Description
SUBTITEL: 12 Aanwysers wat jou en jou gesin se geluk verseker
FORMAAT: Boek
BLADSYE: 98
OPSOMMING: Die mees betekenisvolle en effektiewe ding wat ’n mens as ouer vir jou kinders kan doen, is om vir hulle gesonde waardes aan te leer. 12 waardes aan die hand van speletjies, aktiwiteite, gesprek, aanmoediging en beloning.
INHOUD
Inleiding
Waardes oor wie jy ís
1. Eerlikheid
2. Moed
3. Vredeliewendheid
4. Verantwoordelikheid en die ontwikkeling van potensiaal
5. Dissipline
6. Kuisheid en getrouheid
Waardes oor wat jy gee
7. Lojaliteit
8. Respek
9. Liefde
10. Onselfsugtigheid en groter sensitiwiteit
11. Vriendelikheid en beleefdheid
12. Regverdigheid en vergewensgesindheid
Ten slotte
UITGEWER: Bybelkor
SKRYWER
Chris Jones