God se kinders

R160.00

In Kinders van God – Verhale Uit Die Bybel, vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament. Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur ’n buitengewone span van party van die voorste illustreerders ter wêreld, wat verseker dat hierdie Storiebybel wêreldwyd sal aanklank vind. Elke storie wys hoe God in en deur die geskiedenis werk en word afgesluit met ’n kort gebed. Sodoende word die boodskap in die kind se eie lewe tuisgebring.

Description

SUBTITEL: Verhale uit die Bybel

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: –

OPSOMMING: In Kinders van God – Verhale Uit Die Bybel, vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament. Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur ’n buitengewone span van party van die voorste illustreerders ter wêreld, wat verseker dat hierdie Storiebybel wêreldwyd sal aanklank vind. Elke storie wys hoe God in en deur die geskiedenis werk en word afgesluit met ’n kort gebed. Sodoende word die boodskap in die kind se eie lewe tuisgebring.

SKRYWER: Desmond M. Tutu