God in die gewone

R200.00

God in die gewone – gewaarwordinge van dinge wat ons nie kan sien nie is op die oog af ‘n vrolike, lekkerlees boek vol stories. Die verhale gaan oor gewone insidente in die lewe van kind-wees en later die van ‘n volwassene, maar dié gewaarwordinge word uit ‘n aweregse hoek bekyk.

Die boek bevat vertellings oor ‘unieke’ familielede, gegeur met heerlike tikkies humor en deernis; dit gaan oor die gesukkel om te glo ‘soos dit van jou verwag word’; dit gaan oor gewone dinge in die lewe van ‘n gewone vrou. Maar telkens is daar die verrassing, as God in hierdie gewone, alledaagse ontdek word, en ons gehelp word om God se teenwoordigheid tog in die ‘onsienlike’ raak te sien.

Dan kom die verwondering! Die boek is bedoel vir almal van ons wat nie alles verstaan nie en soms bietjie sukkel om binne die gebaande weë te glo.

SKU: 9781868044849 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Gewaarwording van dinge wat ons nie kan sien nie

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 117

OPSOMMING: God in die gewone – gewaarwordinge van dinge wat ons nie kan sien nie is op die oog af ‘n vrolike, lekkerlees boek vol stories. Die verhale gaan oor gewone insidente in die lewe van kind-wees en later die van ‘n volwassene, maar dié gewaarwordinge word uit ‘n aweregse hoek bekyk.

Die boek bevat vertellings oor ‘unieke’ familielede, gegeur met heerlike tikkies humor en deernis; dit gaan oor die gesukkel om te glo ‘soos dit van jou verwag word’; dit gaan oor gewone dinge in die lewe van ‘n gewone vrou. Maar telkens is daar die verrassing, as God in hierdie gewone, alledaagse ontdek word, en ons gehelp word om God se teenwoordigheid tog in die ‘onsienlike’ raak te sien.

Dan kom die verwondering! Die boek is bedoel vir almal van ons wat nie alles verstaan nie en soms bietjie sukkel om binne die gebaande weë te glo.

SKRYWER: Karen Swart