God het ’n antwoord daarvoor

R29.00

God het ons lief en het ’n Bybelse oplossing vir die baie uitdagings waarvoor ons elke dag te staan kom. Dit is die boodskap van God het ’n antwoord daarvoor. Dié boek is die perfekte vertrekpunt vir kinders tussen 8 en 12 jaar om oplossings te kry vir die dinge wat hulle pla. Elke dag fokus op ’n nuwe kwessie waarmee kinders dalk stoei en sal hulle help om raad uit die Bybel te gebruik om hulle probleme met wysheid op te los. Met die deurwerk van die 40 oordenkings sal kinders begin glo dat God hulle sal help – want Hy het al die antwoorde!

SKU: 9781431623686 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: God het ons lief en het ’n Bybelse oplossing vir die baie uitdagings waarvoor ons elke dag te staan kom. Dit is die boodskap van God het ’n antwoord daarvoor. Dié boek is die perfekte vertrekpunt vir kinders tussen 8 en 12 jaar om oplossings te kry vir die dinge wat hulle pla. Elke dag fokus op ’n nuwe kwessie waarmee kinders dalk stoei en sal hulle help om raad uit die Bybel te gebruik om hulle probleme met wysheid op te los. Met die deurwerk van die 40 oordenkings sal kinders begin glo dat God hulle sal help – want Hy het al die antwoorde!

SKRYWER: Jon Nappa is ’n bekroonde skrywer wie se werk op verskeie groot Amerikaanse televisiekanale vertoon word.