Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 171
OPSOMMING: Cas Vos skets in hierdie pragtige boek op poëtiese wyse, maar steeds vakkundig ter sake, die skoonheid en spirituele krag van Israel se ou liederebundel as reisgenoot. Hy behandel die opbou en seggenskap van afsonderlike Psalms sowel as die van Psalmgroepe en -reekse, en komposisie, wat vir die mens op sy beurt en haar lewensreis soos Mozart se musiek in die ore kan klink
SKRYWER
Cas Vos