God die Digter

R150.00

‘n Unieke Afrikaanse woordkuns DVD neem die kyker op´n ontdekkingstog van die self, die lewe, die natuur en bowenal,  God se skeppende alomteenwoordigheid.

Deur gewyde gedigte wat leef in teks, beeld en klank, word die lewe gevier en hoop gebring in ‘n duister tyd.

Category:

Description

SUBTITEL: Gewyde gedigte in Afrikaans

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: ‘n Unieke Afrikaanse woordkuns DVD neem die kyker op´n ontdekkingstog van die self, die lewe, die natuur en bowenal,  God se skeppende alomteenwoordigheid.

Deur gewyde gedigte wat leef in teks, beeld en klank, word die lewe gevier en hoop gebring in ‘n duister tyd.

INHOUD:

1. Gedagte 0.21
2. Glo 0.41
3. Gedagte 1.14
4. Gebed 1.33
5. Gedagte 1.49
6. Negester en stedelig 2.13
7. Gedagte 4.44
8. Kersfees 5.02
9. Kersgebed 5.21
10. Gedagte 5.43
11. Paddas 6.04
12. Gedagte 7.42
13. Gee my net een dag 8.10
14. Himne 8.59
15. Die ganse dag is ene God 10.29
16. Skepper 11.18
17. Gedagte 11.53
18. Middernag 12.09
19. Groot Ode 13.13
20. Christ of the burnt men 13.50
21. Reën 16.20
22. Die sagte sprong 17.03
23. Gedagte 18.02
24. So ook maar maaksel 18.35
25. Gedagte 19.26
26. Ballade van die bitterarm dood 19.49
27. alle donker en lig: ‘n Sabbatsgedig 21.16
28. Moderne Psalm 22.20
29. Hervorming 23.25
30. Gebed 23.52
31. Ekstase 25.26
32. God die digter 26.33