Geskenksak: Donkerblou

R20.00

Haal die kopseer uit geskenke toedraai. Geen geskenkpapier om te koop, te knip of te meet-en-pas nie. Geen kleeflint wat oral vassit nie.

Gebruik liewer hierdie pragtige geskenksak wat ʼn unieke Bybelvers daarop het! Dit is die perfekte toevoeging en sal jou geskenk nog meer spesiaal maak.

“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.”

SKU: GeskenksakkeDonkerblou Categories: , , , ,

Description