Gesinskrag

R90.74

Wandel ‘n paar minute op ‘n slag deur die Bybel met Gesinskrag, ‘n Bybelstudie-dagboek gebaseer op die Walk Thru the Bible Ministries, wat gesinne bymekaarbring en laat saamgesels oor God en Christelike waardes wat werklik saak maak.

SKU: 0796303398 Category:

Description

SUBTITEL: 52 uitgesoekte weeklikse temas vir saamgesels oor God

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Liefde, Vrede, Naastediens, Geduld, Groepsdruk. Waardes, Geld. Moed. Sukses, Vergifnis, Doelwitte en Eerbied vir God is maar enkele van die aktuele temas wat Gesinskraga anpak in hierdie innoverende dagboek vir gesinne. Dit vertel julle meer oor wat die Bybel sê oor kwessies wat belangrik is vir die moderne gesin. Dié boek sal julle gesin help om nader aan mekaar en aan God te kom. In Gesinskrag kyk ons na 52 verskillende onderwerpe – een vir elke week van die jaar.