Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 52
OPSOMMING: Hierdie studiegids sal jou help om God se geheime vir ’n gelukkige huwelikslewe te leer ken. Dit hanteer ook vrae soos; Wat is die sin van getroud te wees? Watter gevare bedreig die huwelik? Hoe kan ons ons huwelik gelukkig maak?
SKRYWER
Prof FS Malan