Description
SUBTITEL: Die handboek vir die kategeet van die belydenisgroep.
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 271
OPSOMMING: Die leerplan bestaan uit twee hoofkomponente: die geloofsbelydenis (die Twaalf Artikels) en die tien gebooie (die lewe, etiek). Die handboek bevat riglyne oor die kenmerke van jongmense in die belydenisgroep. Elke ontmoeting is volledig uitgewerk.