Gebede wat God altyd verhoor

R139.94

Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons gebedslewe as wat ons dink?

In Gebede wat God altyd verhoor ondersoek Stephan hierdie vraag aan die hand van die volgende punte:
1. ’n Diepgaande ontleding van die volledige boek Habakuk.
2. ’n Ondersoek na die geheime tot ’n effektiewe gebedslewe.
3. ’n Bybelse handleiding vir gebed met ruimte vir persoonlike nadenke.

Deur ’n epiese gebedsreis saam met die profeet Habakuk, deel Stephan Joubert die geheime tot ’n kragtige en effektiewe gebedslewe.

SKU: 9781431619238 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Ontdek die geheim van gebed volgens God se wil en ervaar die vreugde van ‘n lewe in sy teenwoordigheid

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 136

OPSOMMING: Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons gebedslewe as wat ons dink?

In Gebede wat God altyd verhoor ondersoek Stephan hierdie vraag aan die hand van die volgende punte:
1. ’n Diepgaande ontleding van die volledige boek Habakuk.
2. ’n Ondersoek na die geheime tot ’n effektiewe gebedslewe.
3. ’n Bybelse handleiding vir gebed met ruimte vir persoonlike nadenke.

Deur ’n epiese gebedsreis saam met die profeet Habakuk, deel Stephan Joubert die geheime tot ’n kragtige en effektiewe gebedslewe.

SKRYWER: Stephan Joubert is ’n voltydse navol-ger van Jesus en as deel van sy dag-werk is hy redakteur van e-kerk; bui-tengewone professor in Teologie by die Universiteit van die Vrystaat en Noordwes-Universiteit, en deeltydse leraar.