R0.00
Toerustingsondag
“Daar is geen kennis wat nie by kennis van God begin nie.”
Johannes Calvyn
Here, leer my.
Here, leer my nederigheid.
Here, leer my wysheid.
Here, leer my praat sonder woorde.
Here, leer my van verwondering.
Here, leer my van geloof.
Here, leer my om my hart stil te maak …
… sodat ek die fluistering van u Gees kan hoor.
Here, leer my.
Amen