Geanker in die Woord

R160.00

Die 150 kort en kragtige oordenkings in Geanker in die Woord sal mans aanmoedig om tyd in God se Woord deur te bring, dit te lees en in hulle lewens toe te pas. Elkeen van die 75 kaartjies wat weerskante gedruk is, bied ’n betekenisvolle oordenking, lewegewende teksvers en ’n kragtige gebed.

SKU: 6006937147249 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 75

OPSOMMING: Die 150 kort en kragtige oordenkings in Geanker in die Woord sal mans aanmoedig om tyd in God se Woord deur te bring, dit te lees en in hulle lewens toe te pas. Elkeen van die 75 kaartjies wat weerskante gedruk is, bied ’n betekenisvolle oordenking, lewegewende teksvers en ’n kragtige gebed.

SKRYWER: Solly Ozrovech (1927-2015) was vir meer as 40 jaar leraar in die Kaap. Ná sy aftrede het hy verskeie
Christelike boeke gepubliseer, elkeen ’n topverkoper.