Galasiërs 5

R0.00

Description

Hierdie videogreep beeld die vrug van die Gees uit volgens Galasiers 5:22-23Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.

 

Dit kan in die erediens gebruik word en in kleingroepe.

Tydsduur: 3:01

Musiek: Flam: Hier is die kerk