Fletcher vra hoekom

R120.00

In die Mere-distrik in Engeland is daar n interessante skaapras. Die lammers word almal met donkerbruin wol gebore. Eers n jaar of wat later word hulle wol lig. Fletcher kon nie verstaan hoekom hy so anders lyk nie. Hy is sommer baie ongelukkig hieroor. Hy bly vra hoekom hy dan anders is. Eers toe die herder hom vertel wat gaan gebeur, glimlag Fletcher weer.

Dis altyd goed om hoekom te vra. As hy nie gevra het nie, sou die herder hom nopoit vertel het nie. Met alles het God ‘n plan. As die lewe die moeilike voor jou gooi, verander God die moeilik in mooi.

SKU: 9781868044573 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: In die Mere-distrik in Engeland is daar n interessante skaapras. Die lammers word almal met donkerbruin wol gebore. Eers n jaar of wat later word hulle wol lig. Fletcher kon nie verstaan hoekom hy so anders lyk nie. Hy is sommer baie ongelukkig hieroor. Hy bly vra hoekom hy dan anders is. Eers toe die herder hom vertel wat gaan gebeur, glimlag Fletcher weer.

Dis altyd goed om hoekom te vra. As hy nie gevra het nie, sou die herder hom nopoit vertel het nie. Met alles het God ‘n plan. As die lewe die moeilike voor jou gooi, verander God die moeilik in mooi.

SKRYWERS: Ewald & Liani van Rensburg