Description
STYL: Luister-CD met 10 kinderliedjies
FORMAAT: CD – liedere in wav-formaat
OPSOMMING VAN INHOUD: Die CD bevat die 10 liedere wat onderskeidelik op Flammikidz CD1 & CD2 was.
F27 Ek weet
F79 Ek kies vir U
F116 Welkom, welkom
F214 Jesus U regeer
F213 Jesus is die Rots
F221 Ek wil meer en meer
F219 Heer, U ken my soos geen ander
F276 Ek soek
F248 Laat jou lig skyn
F322 Huppel
Die bladmusiek van die liedere is beskikbaar op www.flam.co.za
DIE AANBIEDING: Kindergemeentesang in kontemporêre styl in wav formaat
VERVAARDIGER: Bybel-Media in samewerking met FLAM
WOORDE EN MUSIEK: Verskeie Outeurs