Evolusie, Wetenskap en Geloof (e-Boek)

R140.00

Die dikwels omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word ondersoek deur die lewe, werk en denke van Teilhard de Chardin te ontleed. De Chardin, ’n Katolieke priester en geoloog, se navorsing gee unieke geestelike perspektiewe op die ontstaan van die mens.

FORMAAT: Elektroniese boek in die PDF formaat.

Klik hier vir die sagteband-weergawe

SKU: 9780864877055 Categories: , , , , , ,

Description

SUBTITEL: ‘n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat

BLADSYE: 336

INHOUD
Hoofstuk 1: Geloof en wetenskap: Waarom Teilhard de Chardin?
Die swerwende monnik
Hoofstuk 2: Die priester uit Auvergne
Hoofstuk 3: Radikaal mistieke denke uit die loopgraaf
Hoofstuk 4: Eerste Chinese ballingskap
Hoofstuk 5: Le milieu divin
Hoofstuk 6: Sinanthropos ontdek
Hoofstuk 7: Die Geel Ekspedisie
Hoofstuk 8: Navorsing in die Ooste
Hoofstuk 9: Ballingskap tydens die Tweede Wêreldoorlog
Hoofstuk 10: Suid-Afrika in die visier
Hoofstuk 11: Wieg van die Mensdom
Hoofstuk 12: Nog eens ’n banneling
Hoofstuk 13: “Om goed te kan sterf”
Hoofstuk 14: Teilhard de Chardin: ’n eietydse profiel
Hoofstuk 15: Die visioen van Teilhard de Chardin

Naskrif

Hoofstuk 16: Skepping en evolusie

UITGEWER: Bybel-Media

SKRYWER
Prof Jaap Durand is ’n gerespekteerde teoloog en skrywer. Hy het verskeie teologiese werke geskryf, baie pryse en toekennings vir sy werk ontvang, asook eredoktorsgrade van verskeie universiteite.