Emigreer of bly

R190.00

Moet ek bly of emigreer? Wat is die Here se wil vir my? Vir SuidAfrika? Vir my binne SuidAfrika? Hierdie is ‘n vraag waarmee menige SuidAfrikaners worstel.

Ons moet ons besluite oor ons beroep en woonplek, waar dit ook al is, as morele keuses benader. Besluite raak eenvoudiger wanneer ons ons keuses as morele keuses verstaan. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses lig gegee het en van die tafel gevee het. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons lewe is nie net ’n inoefening nie. Ons wil hê dat dit iewers moet tel.

Daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses ook wanneer ons reisenverblyf keuses maak.

Description

SUBTITEL: Is die gras werklik groener aan die ander kant?

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 192

OPSOMMING: Moet ek bly of emigreer? Wat is die Here se wil vir my? Vir SuidAfrika? Vir my binne SuidAfrika? Hierdie is ‘n vraag waarmee menige SuidAfrikaners worstel.

Ons moet ons besluite oor ons beroep en woonplek, waar dit ook al is, as morele keuses benader. Besluite raak eenvoudiger wanneer ons ons keuses as morele keuses verstaan. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses lig gegee het en van die tafel gevee het. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons lewe is nie net ’n inoefening nie. Ons wil hê dat dit iewers moet tel.

Daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses ook wanneer ons reisenverblyf keuses maak.

SKRYWER: Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van ekerk en ’n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop.