Ek plak en speel 3 Boek 2

R75.00

Met hierdie prettige aktiwiteitsboeke wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kinders van 1-6 jaar oud heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan die kinders ’n pandagesiggie onderaan elke bladsy plak.

SKU: 9780798177825 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 18

OPSOMMING: Met hierdie prettige aktiwiteitsboeke wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kinders van 1-6 jaar oud heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan die kinders ’n pandagesiggie onderaan elke bladsy plak.

SKRYWER
Moira Butterfield en Holly Sterling