Description
FORMAAT: Sagteband Boek
OPSOMMING: Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op ‘n prettige manier vertroud met al die primere kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te se en ‘n storie om die kleure van die reenboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!
SKRYWER: Leon Gerdener Rousseau is op 5 Maart 1931 in Kaapstad gebore. In 1959 begin hy en Koos Human ’n nuwe uitgewery Human & Rousseau. Leon Rousseau se bekendste werk is Die groot verlange (1974), die verhaal van Eugène Marais. Leon is ook bekend vir sy Fritz Deelmanboeke en die topverkoper Storieman reeks