Description
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 48
OPSOMMING: Hierdie kleurvolle telboek maak kinders op ‘n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!
SKRYWER: Leon Gerdener Rousseau is op 5 Maart 1931 in Kaapstad gebore. In 1959 begin hy en Koos Human ’n nuwe uitgewery Human & Rousseau. Leon Rousseau se bekendste werk is Die groot verlange (1974), die verhaal van Eugène Marais. Leon is ook bekend vir sy Fritz Deelmanboeke en die topverkoper Storieman reeks