Ek kan tel

R75.00

Hierdie telboek in ’n unieke groot formaat gebruik die soek-en-vind-metode om kinders van 3-6 jaar oud aan die wêreld van getalle bekend te stel. Die kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n vrolike leerervaring.

SKU: 9780798178815 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Hierdie telboek in ’n unieke groot formaat gebruik die soek-en-vind-metode om kinders van 3-6 jaar oud aan die wêreld van getalle bekend te stel. Die kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n vrolike leerervaring.