Ek is by julle

R100.00

’n Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is. Ek is by julle bevat 7 volledig uitgewerkte aanbiedings, wat maklik vir afsonderlike kontekste aangepas kan word.

SKU: 9781776160211 Categories: , , , , ,

Description

SUBTITEL: Om die Heilige Gees te leer ken en lief te hê. 7 volledig uitgewerkte aanbiedings

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 56

OPSOMMING: ‘n Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is. Ek is by julle bevat 7 volledig uitgewerkte aanbiedings, wat maklik vir afsonderlike kontekste aangepas kan word.

Elke aanbieding sluit in:
·       ’n teksgedeelte en agtergrond oor die gedeelte
·       ’n opsomming van die boodskap
·       ’n speletjie of ysbreker
·       ’n poppekas-storie
·       ’n kort boodskap
·       ’n aktiwiteit.
Vier Pinkster saam met ons kinders en help hulle om die Heilige Gees en sy werk in hulle lewe raak te sien.

Inhoud
1. Pienk ster? (Hand 1:1-9; 2:1-4)
2. Ek is belangrik (Joël 2:28-32)
3. Hoe spel ’n mens G-E-E-S? (Joh 16:5-15)
4. Lewe! (Eseg 37:1, 4-11, 14)
5. ’n Nuwe mens (Gal 5:16-23, 25)
6. Liefde, die beste (1 Kor 12:27, 31; 13:1-3, 8-10, 12-13)
7. Wat nou? (Hand 1:8; 2:1-13)

SKRYWER
Etienne Snyman en Annelet Slazus