Eerste sprokies: Rooikappie

R90.00

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n yslike groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Die meisie was baie lief vir haar mantel en wou niks anders dra nie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sê Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar. Dit sal haar beter laat voel.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798176392 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n yslike groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Die meisie was baie lief vir haar mantel en wou niks anders dra nie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sê Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar. Dit sal haar beter laat voel.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.