Eerste sprokies: Raponsie

R90.00

Lank gelede was daar ’n man en sy vrou wat baie graag ’n kind wou hê. Ná 5 jaar het hulle steeds nie ’n baba gehad nie. Die vrou was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar ’n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Toe vra ’n kwaai stem: “Hoekom steel jy my raponsies?” Hulle buurvrou was eintlik ’n kwaai heks! Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798177856 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar ’n man en sy vrou wat baie graag ’n kind wou hê. Ná 5 jaar het hulle steeds nie ’n baba gehad nie. Die vrou was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar ’n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Toe vra ’n kwaai stem: “Hoekom steel jy my raponsies?” Hulle buurvrou was eintlik ’n kwaai heks! Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.