Eerste sprokies: Jan en die boontjierank

R90.00

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie. “Gaan verkoop ons koei by die mark,” sê sy vir Jan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. “Ek wil graag julle koei hê,” het die slagter gesê, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil. Ek gee vir jou towerboontjies wat jou so ryk soos ’n koning sal maak, en jy gee vir my die koei.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798177849  Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie. “Gaan verkoop ons koei by die mark,” sê sy vir Jan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. “Ek wil graag julle koei hê,” het die slagter gesê, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil. Ek gee vir jou towerboontjies wat jou so ryk soos ’n koning sal maak, en jy gee vir my die koei.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.