Eerste sprokies: Hansie en Grietjie

R90.00

Lank gelede was daar ’n arm houtkapper met twee kinders, Hansie en Grietjie. Een aand sê die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek het ’n plan,” sê die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798176408 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar ’n arm houtkapper met twee kinders, Hansie en Grietjie. Een aand sê die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek het ’n plan,” sê die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.