Eerste sprokies: Die paddaprins

R90.00

Lank gelede was daar ’n prinses. Sy het graag met haar bal naby ’n dammetjie gespeel. Op ’n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy ’n padda op ’n waterlelieblaar sit. “Ek kan die bal vir jou gaan haal,” sê die padda, “maar dan moet jy belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam met jou uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op ’n sagte kussing.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798177863 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar ’n prinses. Sy het graag met haar bal naby ’n dammetjie gespeel. Op ’n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy ’n padda op ’n waterlelieblaar sit. “Ek kan die bal vir jou gaan haal,” sê die padda, “maar dan moet jy belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam met jou uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op ’n sagte kussing.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.