Eerste sprokies: Die lelike eendjie

R90.00

Lank gelede het Mamma Eend op ’n pragtige plaas gebly. Dit was lente. Die son het helder geskyn en die gras was groen. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae later broei daar uiteindelik ’n groot, lelike eendjie uit. “Jy is nie ’n eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie’s jou mamma?” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798176415 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede het Mamma Eend op ’n pragtige plaas gebly. Dit was lente. Die son het helder geskyn en die gras was groen. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae later broei daar uiteindelik ’n groot, lelike eendjie uit. “Jy is nie ’n eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie’s jou mamma?” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.