Eerste sprokies: Die drie varkies

R90.00

Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ’n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig saam. Die drie varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ’n dag was hulle stoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak en vir julle elkeen ’n huisie bou.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798176385 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ’n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig saam. Die drie varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ’n dag was hulle stoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak en vir julle elkeen ’n huisie bou.” Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.