Eerste sprokies: Aspoestertjie

R90.00

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie. Sy het in ’n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het ’n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het Aspoestertjie gesug. Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.

SKU: 9780798177832 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Lank gelede was daar ’n pragtige meisie. Sy het in ’n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het ’n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het Aspoestertjie gesug. Lees hierdie storie met die vrolike illustrasies verder vir jou kinders. Die taalgebruik is só gekies dat dit kinders van 0-6 jaar se verbeelding sal stimuleer.