Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 400
OPSOMMING: Eenminuut-oordenkings vir jong vroue bied 366 inspirerende oordenkings vir jong vroue. Elkeen van die oordenkings bied praktiese raad en bemoediging uit die Skrif.
SKRYWER
Mallory Larsen het haar meestersgraad ontvang in Teologie en Kultuur aan die Seattle School of Theology and Psychology.