Een – pan/ pot/bakplaat

Sale!

R90.00

Callie en Mari-Louis maak jou lewe makliker met maaltye in een pot, pan of bakplaat – spaar elektrisiteit en arbeid met boonop die minimum skottelgoed. Heerlike en moeitevrye resepte vir bees, hoender of varkvleis, asook wors, spekvleis en ham, frikkadelle en selfs vleislose geregte. Elk met ’n stysel en groente om ’n volledige maaltyd te maak.

SKU: 9780798171373 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 200

BESKRYWING: Callie en Mari-Louis maak jou lewe makliker met maaltye in een pot, pan of bakplaat – spaar elektrisiteit en arbeid met boonop die minimum skottelgoed. Heerlike en moeitevrye resepte vir bees, hoender of varkvleis, asook wors, spekvleis en ham, frikkadelle en selfs vleislose geregte. Elk met ’n stysel en groente om ’n volledige maaltyd te maak.

SKRYWER
Hierdie is die sesde boek van skrywersbroer en suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy. Hul boeke sluit in Koeke ter viering van die liefde en lewe, Cakebread, pudding and pie, Markdag, Onthaal op grootskaal en EEN-pan/ pot/bakplaat. Die outeurs is bekend vir hul besonderse stilering. Mari-Louis is ook ’n beoordelaar op die TV-reeks Koekedoor.

UITGEWER: Human & Rousseau