e-Puzzle

Sale!

R57.50

Legkaarte vir jong kinders om op ‘n prettige manier met Bybeldele en Bybelkarakters kennis te maak op 3 moeilikheidsvlakke.
● 4 tot 9 stukke.
● 12 tot 28 stukke.
● 30 en meer stukke.
Hierdie e-Puzzle bevorder Bybelkennis, taal- en leesvaardigheid, rekenaarvaardigheid en is ‘n praktiese manier om kinders vir lang tye kreatief en sinvol besig te hou.

SKU: 9781869060336 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Teks en klank in 3 Suid-Afrikaanse tale  – Afrikaans, Engels en isiXhosa

FORMAAT: Interaktiewe CD (al drie tale is op een CD)

OPSOMMING: Die speler kies voor elke spel die taal van sy keuse. ‘n Deurskynende wenkprent kan aan- en afgeskakel word. Sodra die legkaart voltooi is word ‘n kort Bybelgedeelte in duidelike letters en met klank aangebied. Dit help die kind om ‘n Bybelbeginsel en Skrifgedeelte te leer ken.

INHOUD

Sketse uit die Ou Testament sluit ondermeer die volgende in:

Die Skepping

Adam en Eva en die tuin van Eden

Noag

Abraham

Moses

Simson, Dawid

Jona

Daniël

Jesus se geboorte en lewe, gelykenisse, wonderwerke en kruisiging en ander gebeure uit die Nuwe Testament.