Draers van die Lig

R250.00

Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.

SKU: 9780796322708 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: 200 oordenkings vir vandag

FORMAAT: Sagteband  Boek

AANTAL BLADSYE: 208

OPSOMMING: Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.

SKRYWER: Dr Johan Smith werk al meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne, en was al die outeur of mede-outeur van meer as 30 boeke. Johan tree landswyd op in kerke en skole en bied graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan. Johan is getroud met Helena en hulle het drie kinders en drie kleinkinders. Hy bly in Wingatepark, Pretoria.