Dissipelskap 2: Op reis saam met Jesus – Gespreksgids

R70.00

Jesus het twaalf dissipels uitgekies om in sy voetspore te loop. Hulle het vir drie jaar saam met Hom geleef en geleer en gereis totdat Hy vir hulle gesê het:

“Gaan julle nou en leer die mense alles wat Ek julle geleer het. Maak hulle navolgers van My soos Ek julle my navolgers gemaak het.”

Hierdie Dissipelskap-reeks gee aan groepe die geleentheid om saam in die voetspore van die Leermeester te loop, te ontdek hoe om sy dissipels te wees en dan uit te gaan om nog ander sy dissipels te maak.

Die Dissipelskap-reeks bestaan uit:
Aan die voete van Jesus – Gespreksgids
Aan die voete van Jesus – Leiersgids
Op reis saam met Jesus – Gespreksgids
Op reis saam met Jesus – Leiersgids

SKU: 9781776160853 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Vyf weke in die voetspore van die Leermeester

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Jesus het twaalf dissipels uitgekies om in sy voetspore te loop. Hulle het vir drie jaar saam met Hom geleef en geleer en gereis totdat Hy vir hulle gesê het:

“Gaan julle nou en leer die mense alles wat Ek julle geleer het. Maak hulle navolgers van My soos Ek julle my navolgers gemaak het.”

Hierdie Dissipelskap-reeks gee aan groepe die geleentheid om saam in die voetspore van die Leermeester te loop, te ontdek hoe om sy dissipels te wees en dan uit te gaan om nog ander sy dissipels te maak.

Die Dissipelskap-reeks bestaan uit:
Aan die voete van Jesus – Gespreksgids
Aan die voete van Jesus – Leiersgids
Op reis saam met Jesus – Gespreksgids
Op reis saam met Jesus – Leiersgids

Elke deel bevat
• ’n leiersgids en ’n gespreksgids
• 5 temas wat by dissipelskap aansluit
• ’n inleidende video vir elke tema
• wenke vir ’n Dissipelskap-naweek

Die inleidende video’s vir elke tema is hier beskikbaar:
• Dissipelskap 1: Aan die voete van Jesus: https://missio.org.za/dissipelskap1
• Dissipelskap 2: Op reis saam met Jesus: https://missio.org.za/dissipelskap2

INHOUD:
Dissipelskap 2: Op reis saam met Jesus
Tema 1: Hoe om geestelik te groei
Tema 2: Hoe om te bid
Tema 3: Hoe om vir Jesus te getuig
Tema 4: Hoe om die Here as priester te dien
Tema 5: Hoe om Jesus-liefde te leef

SKRYWER: Saamgestel deur Jurgens de Jager.