Dink jouself gelukkig

R250.00

Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer.
Dié inspirerende boek:
• Ontbloot ondermynende mites oor geluk
• Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is
• Wys hoe jy jou brein kan herbedraad
• Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid
• Bevat die nuutste navorsing en tegnieke

Jy kán floreer – hierdie praktiese gids plaas ’n lewe van geluk binne elkeen se bereik.

Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…”

SKU: 9780796318053 Category:

Description

SUBTITEL: Verander jou denke, verander jou lewe

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 376

OPSOMMING: Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer.
Dié inspirerende boek:
• Ontbloot ondermynende mites oor geluk
• Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is
• Wys hoe jy jou brein kan herbedraad
• Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid
• Bevat die nuutste navorsing en tegnieke

Jy kán floreer – hierdie praktiese gids plaas ’n lewe van geluk binne elkeen se bereik.

Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…”

OUTEUR
Dr. Pieter van Jaarsveld werk plaaslik en internasionaal as konsultant vir leierskapontwikkeling in die sakewêreld. Hy het twee meestersgrade (in Sielkunde en Teologie) en ’n doktorsgraad vir sy tesis oor die selfdunk en eiewaarde van mense. Hy is ’n bekende gas op radio- en televisieprogramme en sy vorige boek Hart van ’n wenner was ’n topverkoper.