Description
FORMAAT: Elektroniese boek in die PDF formaat.
SIZE: 16MB
OPSOMMING: 5 x A1-grootte plakkate en 5 x A0-grootte plakkate PLUS 5 bonus plakkate.
OUTEUR: Bybel-Media
R277.00
Ons vier die 500ste herdenking van die Hervorming met Saamkleurpret
Gedagtes en inkleurprente oor wat ons glo
Hierdie boek gaan oor die vyf Solas van die Reformasie. Die gedagtes en vrae vir saamgesels terwyl jy inkleur, wil jou op ʼn reis neem waartydens jy oor die fondamente van ons gereformeerde geloof kan nadink.
Gebruik dié boek saam met die vyf saamkleur-plakkate. Die plakkate kan elektronies afgelaai en plaaslik in A1- of A0-grootte uitgedruk word. Jy kan die prente alleen inkleur, maar dit is veral lekker as oud en jonk saam inkleur en saam nadink oor ons geloof.
ʼn Familie, vriendekring, gemeente, jeuggroep of omgeegroep kan saam die plakkate inkleur en nuwe insigte oor hulle geloof van mekaar ontvang.
Geniet dit om saam in te kleur en saam te glo.
Bonus: 5 saamkleur-plakkate van vyf inspirerende leiers van die Hervormers
FORMAAT: Elektroniese boek in die PDF formaat.
SIZE: 16MB
OPSOMMING: 5 x A1-grootte plakkate en 5 x A0-grootte plakkate PLUS 5 bonus plakkate.
OUTEUR: Bybel-Media