Sale!

Die Smurfies: Aktiwiteitsboek 2

Original price was: R90,00.Current price is: R45,00.

In hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe “Smurfs and the Lost Village”fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie boek vol opwindende Smurfieaktiwiteite.

Die Smurfies: Aktiwiteitsboek 1

Smurfs The Lost Village: Activity Book 1

Smurfs The Lost Village: Activity Book 2

SKU: 9780798175623 Category:
Vra vir meer inligting

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 16

BESKRYWING: In hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe “Smurfs and the Lost Village”fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie boek vol opwindende Smurfieaktiwiteite.

SKRYWER
Éditions Caramel is ‘n Belgiese kinderboekuitgewer