Die Skepping: ‘n Water-Vingerverf-Boek

R80.00

Klein hartjies sal absoluut mal wees oor hierdie water-vingerverf-boeke! Kinders word op ’n Geesvervulde avontuur geneem terwyl hulle bekende stories en die bladsye met water inkleur om die prettige illustrasies te laat verskyn.

Met die water-vingerverf-boeke Die skepping en Noag se ark hou die pret nooit op nie en ma’s kan verseker wees daar is geen gemors nie. Maak net ’n bekertjie vol water, laat jou kinders hulle vingers daarin druk en begin oor die bladsy verf sodat die prentjie kan verskyn. Sodra die bladsy droog is, verdwyn die prentjie en kan die kleingoed van vooraf begin.

Description

SUBTITEL: Vinger-verf met water en ontdek die storie

FORMAAT: Kartonboekie

AANTAL BLADSYE: 10

OPSOMMING: Klein hartjies sal absoluut mal wees oor hierdie water-vingerverf-boeke! Kinders word op ’n Geesvervulde avontuur geneem terwyl hulle bekende stories en die bladsye met water inkleur om die prettige illustrasies te laat verskyn.