Description
SUBTITEL: Die tweede titel in die Seerover-reeks
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 160
OPSOMMING: AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is ‘n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!
Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Matilda, Basjan en die Van der Branders is terug met nog ’n waaghalsige seeroweravontuur. ’n Betowerde grot vol goud hou Basjan en sy mense gevange en Matilda moet hulle red. Maar sy moet eers verby die seehekse kom …
SKRYWER: Jonny het grafiese ontwerp studeer en was ‘n karaterontwerper vir rekenaarspeletjies. Sy tweede boek The Pirates Next Door het die Waterstones Children’s Book Prize in 2012 gewen. Jonny woon tans in Wallis saam met sy vrou, Jane, en hulle dogters, Daisy en Rosie.