Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

R355.00

Op ’n dag in die vroeë sewentigs bemerk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net’n
stukbraakgrond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een maal lewe,
oor die jong man wat so skaam is dat hy nie op foto’s kan vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se
lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.

SKU: 9780624084341 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 480

OPSOMMING: Op ’n dag in die vroeë sewentigs bemerk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net’n
stukbraakgrond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een maal lewe,
oor die jong man wat so skaam is dat hy nie op foto’s kan vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se
lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.

SKRYWER
Charl-Pierre Naudé is op 27 Augustus 1958 in Kokstad gebore. Sy eerste bundel,Die nomadiese oomblik, verskyn in 1995 by Tafelberg,
en word in 1997 met die Ingrid Jonkerprys bekroon. Sy tweede bundel, In die geheim van die dag, ontvang in 2005 die M-Netprys
vir Afrikaanse poësie sowel as die Proteaprys vir poësie.