Die liefdesboek

R165.00

God se liefde verander alles.

God se groot liefde omvou alle aspekte van ons lewe. Hy nooi ons in tot ’n intieme liefdesverhouding met Hom. Wanneer ons ons harte vir Hom oopmaak, word die donker in en rondom ons keer op keer deurspoel met lig, sý lig, en die krag van sy liefde wat ons omring.

Die pad van die liefde is nie altyd gelyk nie en dit kom nie vanselfsprekend nie. Maar die liefde kom ook in vele gestaltes. En dít is wat ons moet raaksien en ons eie moet maak. Met hierdie boek nooi ons jou uit om die vele maniere waarop God sy liefde aan jou bewys opnuut te ontdek en weer jou eie te maak.

SKU: 9780796321626 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: God se liefde vir ons en ons liefde vir mekaar

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: God se liefde verander alles.

God se groot liefde omvou alle aspekte van ons lewe. Hy nooi ons in tot ’n intieme liefdesverhouding met Hom. Wanneer ons ons harte vir Hom oopmaak, word die donker in en rondom ons keer op keer deurspoel met lig, sý lig, en die krag van sy liefde wat ons omring.

Die pad van die liefde is nie altyd gelyk nie en dit kom nie vanselfsprekend nie. Maar die liefde kom ook in vele gestaltes. En dít is wat ons moet raaksien en ons eie moet maak. Met hierdie boek nooi ons jou uit om die vele maniere waarop God sy liefde aan jou bewys opnuut te ontdek en weer jou eie te maak.

SKRYWER: Christine Ferreira is die redakteur van die vrouetydskrif Lééf. Sy tree ook dikwels op as spreker. Vantevore was Christine deel van die tydskrif SARIE se redaksie, waar sy vir bykans tien jaar skoonheidsredakteur was. Christine woon in Johannesburg en is getroud met Johan, ‘n pastorale sielkundige.

Marielle is ’n pastoor van Randburg. Sy het die Evangelie al wêreldwyd – van Amerika tot Frankryk, Australië en Israel – en oor denominasies heen bedien. Sy is reeds 37 jaar lank getroud en het twee volwasse kinders en een kleinkind.