Die klip in Lisa se borskas

R99.00

Lisa se kleurryke storie met die baie fasette is spesiaal geskryf vir alle kinders (jonk en oud). Dit is ’n storie wat sê die liefde is altyd sterker as die dood.

Lisa se storie sal jou hiermee help:
• Verwerk die dood van ’n geliefde.
• Omarm jou emosies vir wat dit is.
• Leer dat jou manier van verlies hanteer uniek is.
• Weet dat jy mág voel wat jy voel.
• Ontdek hoe gelowiges saam verlies verwerk.
• Vind hoop vir die toekoms, al voel vandag dalk swaar.
Deur Lisa se storie ontdek kinders dat hulle uniek is, dat daar dinge en mense is wat hulle help om deur die moeilike tye van die lewe te kom, en dat die liefde nooit weggaan nie.

Die klip in Lisa se borskas is binnekort ook beskikbaar in Engels, isiXhosa en Sesotho.

Description

SUBTITEL: Die liefde gaan nooit weg nie

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 36

OPSOMMING: Lisa se kleurryke storie met die baie fasette is spesiaal geskryf vir alle kinders (jonk en oud). Dit is ’n storie wat sê die liefde is altyd sterker as die dood.

Lisa se storie sal jou hiermee help:
• Verwerk die dood van ’n geliefde.
• Omarm jou emosies vir wat dit is.
• Leer dat jou manier van verlies hanteer uniek is.
• Weet dat jy mág voel wat jy voel.
• Ontdek hoe gelowiges saam verlies verwerk.
• Vind hoop vir die toekoms, al voel vandag dalk swaar.
Deur Lisa se storie ontdek kinders dat hulle uniek is, dat daar dinge en mense is wat hulle help om deur die moeilike tye van die lewe te kom, en dat die liefde nooit weggaan nie.

Die klip in Lisa se borskas is binnekort ook beskikbaar in Engels, isiXhosa en Sesotho.

SKRYWER:

Siegfried Louw is predikant, musikant en spelterapeut. Hy fokus veral op kreatiwiteit in kinderbediening. Sy twee kinders is sy eerlikste kritici.