Die Jirre is my Wagter

R160.00

Die Psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde boeke in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig oor en oor God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in ‘n outentieke stem tekste uit die Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit die Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.

SKU: 9780796322906 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 88

OPSOMMING: Die Psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde boeke in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig oor en oor God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in ‘n outentieke stem tekste uit die Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit die Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.

SKRYWER: Elias Nel is op Verneukpan gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy behaal ’n B.A.-graad en sluit by die ATKV se projekkantoor in Kaapstad aan waar een van sy gewildste projekte die jaarlikse rieldanskompetisie was. Hy is veral bekend vir sy vertellings van oom Goltros. Hy is getroud met Julia en die egpaar het drie seuns.